Rietvallei Voortrekker se GGA/GGN
Schedule
Fri, 08 May, 2026 at 05:00 pm to Sun, 10 May, 2026 at 02:00 pm
UTC+02:00Location
741 Petrus Street, Pretoria, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Die nuus is uit – en nou is dit jou beurt om in te spring! 🚀Rietvallei Voortrekkers se GGN / GGA is om die draai, en jy wil dit nie misloop nie!
👉 Skryf nou in en verseker jou plek:
https://skryfin.voortrekkers.co.za/
Daar is regtig iets vir elkeen – van Graad R tot Verkenners. Avontuur, vriende, pret en herinneringe wat bly!
Moenie wag nie – bring jou spanmaats saam, deel die boodskap en wees deel van die aksie!
Advertisement
Where is it happening?
741 Petrus Street, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.


















