Recce Stories in Pretoria

Schedule

Thu Feb 23 2023 at 07:00 pm to 10:00 pm

Location

AfriForum Teater | Pretoria, GT

Advertisement
Recce-verhale oor boskuns en oorlewing deur Dewald de Beer en Callie Roos
’n Interessante Recce-storieaand deur twee meesterstorievertellers oor hul ervaringe van oorlewing, boskuns en spoorsny in die Afrika-wildernis. Die aand is gevul met erns en humor, maar ook lesse vir vandag – bedoel vir almal. Ons kuier saam met Teddy die Leeu, die begin dae van Spesiale Magte en die toepaslikheid van die beginsels daarvan op vandag se oorlewingstryd. Verder gesels ons oor sukses ná die pandemie en wat kan help met die vestiging van goeie sake en sinvolheid in die samelewing.
Advertisement

Where is it happening?

AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Recce Experience

Host or Publisher Recce Experience

It's more fun with friends. Share with friends