RADIO KALAHARI ORKES
Schedule
Tue Oct 15 2024 at 08:30 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Die RKO kom maak n vinnige draai om weer hul Durbanville ondersteuners te vermaak met een van hul flambojante en uniek Suid-Afrikaanse vertonings. RKO se musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema, Latyns en Afrikana-musiek aanneem en ook enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede. Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uit met viool, ou kitare, pennyfluitjies, mondfluitjies, bas en gazoos. RKO is op 20 April 2017 vereer met 'n FAK - Prestige-toekenning vir die uitstekende bevordering van Suid-Afrikaanse volksmusiek. Dis n rare gebeurtenis, …moenie mis!
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6,,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: