RAAF @ Fairtree Atterbury Theatre

Schedule

Fri, 24 Jul, 2026 at 07:00 pm

UTC+02:00
Location

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT

Advertisement
RAAF is terug by die Fairtree Atterbury Teater op Vrydag, 24 Julie 2026!
Met hul kenmerkende styl — “dit is rock, dit is siel, dit is alles tussenin” — vat Esté en Lourens jou op ’n avontuur waar rou eerlikheid, kragtige vokale en pure musikale talent saamvloei. Met meer as 11 instrumente op die verhoog bou hulle ’n klank wat jou van die eerste noot af intrek en nie weer los nie.
Jy’s óf in, óf jy mis uit.
Dis ’n belewenis. Stories, gevoel en opwinding — alles verweef in ’n vertoning wat taalgrense laat verdwyn en jou reguit in die bors tref.
Verwag ’n aand wat beweeg tussen stil oomblikke en volle krag — lag, somtyds trane gemene met ekstase — en daardie “wat het ek nou net beleef?”-gevoel wanneer die ligte weer aanskakel.
Kom sit nader. Kom voel dit.
RAAF by Fairtree Atterbury Teater — dis nie net ’n vertoning nie, dis suiwer hoendervleiswekkende energie!
Advertisement

Where is it happening?

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Fairtree Atterbury Teater\/Theatre
Host or PublisherFairtree Atterbury Teater/Theatre

Ask AI if this event suits you