Poenskop met Stiaan Bruwer- geen onder 16 Taal (Middagvertoning)
Schedule
Sun Oct 27 2024 at 02:01 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Die tyd het aangebreek om die eeue oue vraag te beantwoord: Maak die hare die man? Of die vrou! In hierdie oorspronklike solo sketskomedie, 'n kraakvars debuut met akteur en sanger Stiaan Bruwer, tans te sien op KYKnet se DIEPE WATERS, word die stigma rondom kaalkop, naakskedel, holkop, poenskop deeglik , in diepte en met humor ondersoek. Regie: Lizz Meiring
Teks: Jak J Britz en Lizz Meiring
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6,,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: