Plaasdans met Boerman

Schedule

Sat, 12 Oct, 2024 at 06:30 pm

Location

Vredenheim | Stellenbosch, WC

Advertisement
Kom geniet 'n heerlike Plaasdans met Boerman by Vredenheim wynplaas.
12 Oktober 2024
18:30 vir 19:00 tot middernag
Kaartjies sluit 'n hamburger in. Addisionele eetgoed sal ook te koop aangebied word.
Kontantkroeg beskikbaar.
Geen eet- of drinkgoed mag ingebring word.
Hierdie is heerlike geleentheid vir die hele gesin om saam te kuier!
Lekker langarm dans op die plaas!
Fondse is ten bate van Solidariteit Helpende Hand Stellenbosch tak om daarmee 'n impakvolle verskil in die Stellenbosch gemeenskap te maak.
Advertisement

Where is it happening?

Vredenheim, R310 Baden Powell Drive,Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek

Host or Publisher Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek

It's more fun with friends. Share with friends