Ouers Inligtingsessie
Schedule
Sun, 18 Jan, 2026 at 10:30 am
UTC+02:00Location
De Villebois Mareuil Drive, 0182 Pretoria, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Is jy 'n ouer? Kom hoor wat ons beplan vir die NextGen bediening in 2026!Ons fokus op die toekoms van ons jeug en hoe ons hulle op hul geloofspad gaan ondersteun. Dit is die ideale geleentheid om ingelig te wees en enige vrae te beantwoord.
By Moreleta Kerk hou ons nie net die kinders besig nie, ons bou in hulle lewens in en leer hulle van God.
Registreer hier: https://moreleta.churchcenter.com/registrations/events/3279141
Advertisement
Where is it happening?
De Villebois Mareuil Drive, 0182 Pretoria, South Africa, 1690 De Villebois Mareuil Dr, Tshwane, 0181, South Africa, PretoriaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.










