One Night in Pretoria @JacknJill east Auckland
Hallo Amal!
Is julle reg vir die uiteindelike Afrikaanse dansparty-oorname?!
Ons bring Pretoria se jol
About this Event
Hallo Amal!
Is julle reg vir die uiteindelike Afrikaanse dansparty-oorname?! 🔥
Ons bring Pretoria se jol-vibes na julle toe vir ’n aand wat jy nie wil misloop nie!
Dink aan:
🤠 AFRIKAANS & COUNTRY
🎶 Afrikaanse musiek
🎤 LEWENDIGE AFRIKAANSE SANGERS OP DIE VERHOOG & DJ
💃 Sokkie, dans en lekker kuier
🔥 Country- en Afrikaanse dansmusiek
🇿🇦 100% Suid-Afrikaanse gees!
Trek jou cowboy boots, bring jou danspassies en maak gereed vir ’n moerse lekker jol!
Een aand. Een groot Afrikaanse jol.
ONE NIGHT IN PRETORIA! 🇿🇦🤠🔥
Kom ons sokkie tot ons tekkies brand! 💃🕺
Ja nee Lekker man!
Where is it happening?
Event Location & Nearby Stays:
NZD 20.00 to NZD 28.00



















