NATANIËL - SOOIBRAND (en ander tekens)
Advertisement
Die gewilde vertoning deur Nataniël!
Uiteindelik op pad na Pretoria!
FAIRTREE ATTERBURY TEATER
10 tot 14 Februarie 2027
SOOIBRAND is ’n intieme en musikale huldeblyk aan ligte ongemak, diepe skuldgevoelens, mediese skokke en volgehoue ontkenning. Met deernis, humor en vraagtekens bekyk hy hedendaagse arrogansie, ongesonde erfenis en daaglikse woede.
Nataniël bring ’n wye verskeidenheid van musiek, verniel tydlose melodieë, vertel splinternuwe verhale en probeer werp lig werp op van die oudste tot die nuutste sosiale raaisels.
Virtuose klavierspel, treffende ontwerp, fantastiese beligting, onverwagte kinkels, onbeheerde lagbuie, dramatiese crescendo’s en oomblikke van stille skoonheid, alles is daar!
Kostuums is ontwerp deur Floris Louw.
Slegs 6 vertonings: 3 aandvertonings, 3 dagvertonings!!
85 minute
Geen pouse
Geen kinders onder 14
Kroeg sluit 15 minute voor vertoning

Where is it happening?
Fairtree Atterbury Teater/Theatre, Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St,Pretoria, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherFairtree Atterbury Teater/Theatre