NADINE - KLEURE

Schedule

Sat Nov 04 2023 at 08:00 pm

Location

Barnyard Vereeniging | Vereeniging, GT

Advertisement
NADINE gaan terug in tyd en herroep die grootste treffers van dekades in kleur.
Soos die seisoene van die lewe ons in skakerings van warm somers geel begelei tot in die indigo blou van winter, verf Nadine voort op haar suksesverhaal van Skildery.
Kleure is sonder twyfel die perfekte titel vir haar nuutste vertoning.
Liedjies uit die verlede kry weer nuwe kleur - van Nadine se grootste treffers, asook plaaslike en internasionale treffer liedjies soos “True Colours” van Cindy Lauper, “Red red wine” van UB40 en “True Blue” van Madonna.
Ook Tom Jones se “Green green grass of home” en Prince se “Purple Rain” kry ‘n Nadine verwerking en selfs ‘n tikkie goud verskyn op Spandau Ballet se “Gold”.
Enkele verrassings uit die afrikaanse popgeskiedenis sal ook nuwe skakerings uit die reenboog kry.
KLEURE – die vertoning van Nadine wat kleur gaan gee op ‘n spesiale aand - ‘n reenboog wat jy nie mag misloop nie!
Advertisement

Where is it happening?

Barnyard Vereeniging, Cnr General Hertzog and Club Street, Peacehaven,Vereeniging, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Barnyard Vereeniging

Host or Publisher Barnyard Vereeniging

It's more fun with friends. Share with friends