Monumentale Koorfees

Schedule

Fri Aug 21 2026 at 07:00 pm to 09:00 pm

UTC+02:00
Location

FAK, Voortrekkermonument, 1000 Pretoria, South Africa | Pretoria, GT

Advertisement
Die vierde jaarlikse Monumentale Koorfees beloof om weer ’n hoogtepunt op Pretoria se koorkalender te wees. Die FAK, in samewerking met die SingFonix-mansensemble, nooi jou uit om die unieke klank van Afrikaanssprekende jeugkore in die indrukwekkende Heldesaal van die Voortrekkermonument te beleef.
Maak ’n uitstappie daarvan! Geniet vooraf ’n ete saam met familie en vriende by een van die restaurante op die terrein en kom luister na die mooiste koorklanke in een van Suid-Afrika se bekendste erfenisbakens.
Datum: 21-23 Augustus 2026
Plek: Heldesaal, Voortrekkermonument
Die fees bestaan uit vier konserte, waarvoor kaartjies afsonderlik aangekoop kan word.
Advertisement

Where is it happening?

FAK, Voortrekkermonument, 1000 Pretoria, South Africa, Fak, Monument St, Tshwane, 0002, South Africa, Pretoria

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
FAK
Host or PublisherFAK

Ask AI if this event suits you