Mathys Roets – The Songs of Leonard Cohen
Schedule
Sun, 30 Nov, 2025 at 03:00 pm
UTC+02:00Location
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard Cohen se musiek tot reg laat kom.In hierdie vertoning word die musiek van die legendariese Leonard Cohen ten toon gestel en die gewildste liedjies gaan gehoor word. Alles van Famous Blue Raincoat, Suzanne, reg deur tot Hallelujah en van die laastes wat Cohen opgeneem het.
Advertisement
Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.











