MATHYS ROETS - "IN MY LEWE" (Middagvertoning)
Schedule
Sun, 18 May, 2025 at 02:01 pm
UTC+02:00Location
Die Boer | Durbanville, WC
Advertisement
Mathys stel sy eerste CD, Nokturne – Die musiek van Koos du Plessis, vry in 1995. Dit is nou 30 jaar later en elke CD of DVD wat daarna vrygestel is verteenwoordig iets persoonliks, maar ook universeel vir die luisteraar.
Die lied “In my Lewe” het ‘n boodskap vir elkeen van ons en gee ‘n gevoel van bekendheid.
Kom reis saam met Mathys - van Koos, Cohen, Diamond tot Fluister, Droomvrou en In my lewe.
‘n Reis vir almal.
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa,Cape Town, Western CapeEvent Location & Nearby Stays: