Lynette Beer LIVE – VAALPARK
Advertisement
Méér as net ’n praatjie – ’n vertoning vol kleur, humor en insig!
Die kleurryke Lynette Beer bring haar kenmerkende energie en inspirasie na die verhoog met ’n splinternuwe tema!
𝗢𝗣 𝗝𝗢́𝗨́ 𝗠𝗔𝗡𝗜𝗘𝗥!
Die tema “OP JÓÚ MANIER!” daag die idee uit dat almal op dieselfde manier moet dink of optree om reg te wees.
Lynette wys dat daar nie net één manier is nie, en hoe uiteenlopend mense liefhet, kinders grootmaak, vriendskappe bou en in die werksplek optree.
’𝗡 𝗦𝗣𝗘𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗚𝗔𝗦!
Venessa Schoeman, mede-skrywer van die splinternuwe boek “𝗩𝗲𝗿𝗹𝗼𝗼𝗿 𝗴𝗲𝘄𝗶𝗴 𝗼𝗽 𝗷𝗼́𝘂́ 𝗺𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿” sluit by Lynette aan – om oor gewigsverlies vanuit die temperament-metode te gesels, spesiaal vir vroue wat reeds alles probeer het!
𝗪𝗲𝗻 ’𝗻 𝗩𝗜𝗣-𝗲𝗿𝘃𝗮𝗿𝗶𝗻𝗴!
25 kaartjies word opgegradeer na ’n VIP-ervaring
(VIP-sitplek, geskenk, groet-en-ontmoet, ens)
Geborg deur AFGRI – kliek op afgri.co.za

Where is it happening?
Action Town, 80 Minnaar St, Sasolburg, 1947, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherVoelgoed