LKM Skaapbraai
Schedule
Sat, 05 Apr, 2025 at 08:00 am
UTC+02:00Location
Lavender Kontrei Mark | Pretoria, GT
Advertisement
Dirk van der Westhuizen en Quentin Prinsloo kom kuier saam by die LKM Skaapbraai op 5 APRIL 2025! 🐑🔥 n Dag vol heerlike vermaak en lekker kosse! Maak seker jy dagboek die datum! 🍖Ons doen skaap & lam op die spit, in die rokers en op die oop vure! Skaapstertjies, lam chops en meer, tesame met ons liplekker kos verskeidenheid by die Kosafdak.....hier is iets vir elkeen se smaak!!
Dirk Live: 10:00 🎤
Quentin Live: 11:45 🎶
Hope pret vir die kinders en ‘n verskeidenheid unieke stalletjies, vars produkte, decor, leer&hout items met verskeie Craft Biere! 🍺 Kom vroeg om sitplek onder die biertent te virseker! Pet Friendly! Kampstoele welkom!
Bring jou familie en vriende – moenie hierdie geleentheid misloop nie! Slegs R20pp, kinders 0/12 & pensioenarisse gratis!
📌Apache ave, agter Obaro. N4 Wonderboom lughawe afrit. Google maps Lavender Kontrei Mark
Advertisement
Where is it happening?
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: