Kosmos Stereo PretDag
Schedule
Sat, 29 Nov, 2025 at 09:00 am
UTC+02:00Location
192 Cowen Ntuli Street, 1055 | Middelburg, MP
Advertisement
Kom kuier by ons die 29ste November van 09:00 - 15:00 vir ’n dag vol plesier! 🌞 Daar gaan groot pryse te wen wees, 🥘 ’n opwindende potjiekoskompetisie, 'live entertainment', stalletjies en nog baie meer aktiwiteite vir die hele gesin. Moenie hierdie prettige dag vol vermaak en lekker kos misloop nie – bring jou vriende en familie saam!
Advertisement
Where is it happening?
192 Cowen Ntuli Street, 1055, 190 Cowen Ntuli St, Middelburg, 1055, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.