KONKA makietie STEVE & BRENDAN
Schedule
Fri Apr 24 2026 at 04:00 pm to 11:00 pm
UTC+02:00Location
Laerskool Balmoral | Witbank, MP
Advertisement
🕺🏻💃🏻Kom maak litte los saam met STEVE HOFMEYR & BRENDAN PEYPER onder die sterre!🎸✨🔥Staan om konka vure by die buitelug vertoning op ons skool rugbyveld.🎤🎶
🪑Bring jou kampstoel en koelerboks (R100 addisionele fooi) en kom geniet die dag op die plaas saam met ons!🆒
🤩Beloof om 'n belewenis te wees!
Moet nie uitmis nie! 🥳
🎟️Koop jou KONKA makietie kaartjies NÓÚ!
🔥💃🏼🎤🎼🎶🕺🔥
Laerskool Balmoral
WhatsApp.
📲https://wa.me/27674821888
Advertisement
Where is it happening?
Laerskool Balmoral, Eenzaamheid,Emalahleni, Witbank, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.



