Kersdienste - Glorious Gift
Schedule
Thu, 25 Dec, 2025 at 08:00 am
UTC+02:00Location
c/o Atterbury & Olympus Road, 0081 Pretoria, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Ons gaan saam kuier oor die grooste geskenk in die geskiedenis van geskenke: Jesus Christus wat vir ons gegee is. Kom delf saam met ons in die Woord op Kersdag... Daar gaan ook kreatiewe elemente wees wat die eeuenoue verhaal gaan vertolk asook die implikasies daarvan op ons alledaagse lewens. Ons gaan ook saam aanbid en as gelowiges deel in die vreugde van Jesus Christus se geboorte.
Kom kuier saam ons gedurende die twee oggenddienste:
08:00
09:30
Nooi gerus vriende en familie saam.
Advertisement
Where is it happening?
c/o Atterbury & Olympus Road, 0081 Pretoria, South Africa, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.











