Jussie Sussie (Met Aletta Francina de Kock)
Advertisement
Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie – die lewe het sommer baie verander sedert haarvorige show, Effens Anders.
Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot. Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!
Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot. Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!
Advertisement
Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherFairtree Atterbury Teater/Theatre








