JEUGDAG saam met Onbeskaamd

Schedule

Fri Jun 16 2023 at 09:00 am to 08:00 pm

Location

EG Kerk - Wonderboom | Pretoria, GT

Advertisement
EG KERK WONDERBOOM JEUG DAG!
KOM GENIET DIE DAG SAAM MET ONS!
HEKKE OPEN REEDS 9 UUR DIE OGGEND VIR DAGBESOEKERS.
KOM KUIER SAAM!
KOS STALLETJIES, KOFFIE HOEKIE, SPELETJIES, SPRING KASTEEL, FLOOIMARK, ONBESKAAMD, KAMPVUUR KUIER EN MARSHMALLOW BRAAI.
KINDERS KAN FIETSE BRING
POTJIE KOS KOMPETISIE – R50 INSKRYWING
WIL JY KOM BRAAI? BETAAL R50 PER GESIN EN ONS VERSKAF DIE VUUR! BRING DAN NET JOU EIE MANDJIE MET JOU VLEISIE, KAMPSTOELE EN KOM KUIER SAAM VIR DIE DAG!
Advertisement

Where is it happening?

EG Kerk - Wonderboom, 4 Sage Avenue,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Onbeskaamd

Host or Publisher Onbeskaamd

It's more fun with friends. Share with friends