Jakkie Louw - Koos Doep: Die Redakteur (Live @ Die Centurion Teater)

Schedule

Fri, 20 Sep, 2024 at 07:30 pm

Location

Die Centurion Teater | Centurion, GT

Advertisement
Jakkie Louw - Koos Doep: Die Redakteur (Live @ Die Centurion Teater) ??
Jakkie Louw se nuwe eenman musiekvertoning, genaamd "Koos Doep Die Redakteur," is 'n eerbetoon aan die legendariese Koos Du Plessis se musiek en loopbaan. Hierdie konsert is vir die mense wat hou van die diep sielvolle musiek wat Koos Du Plessis bekend gemaak het.
✅ Vry, 20 Sept 2024
⏰ 19h30
?️ R200
? https://qkt.io/DoepJakkieCT
Met sy akoestiese kitaar en 'n bietjie teaterkuns, neem Jakkie Louw die gehoor op 'n reis deur die stories agter die liedjies, asof dit deur Koos Du Plessis self vertel word. Die vertoning is 'n unieke kombinasie van Jakkie se betowerende sangstem en intieme musikale begeleiding met kitaar en mondfluitjie. “Eindelik was almal maar net kinders van die wind…" Hierdie musiekervaring bied 'n nostalgiese blik op die ryk erfenis van Koos Du Plessis se musiek vir almal wat die diep emosionele krag van Afrikaanse musiek waardeer.
Advertisement

Where is it happening?

Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Icon
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Centurion Theatre

Host or Publisher Centurion Theatre

Ask AI if this event suits you: