INGRID: 'n Vlam in die Sneeu | Die Centurion Teater
Advertisement
🎭 INGRID: ’N VLAM IN DIE SNEEU
✨ Laaste Speelvak
met Lizelle Pike as Ingrid
Chanie Jonker (Klavier)
Na uitverkoopte speelvakke reg oor die land by teaters en feeste, keer Ingrid: ’n Vlam in die Sneeu terug na Die Centurion Teater vir die heel laaste speelvak. As jy nog nie hierdie kragtoer-produksie beleef het nie – of dit eenvoudig weer wil ervaar – is hierdie jou laaste kans.
📅 Datums: 20 – 21 November 2026
🕒 Tyd: Sien vertoningskedule
💰 Kaartjies: R235
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/INGRIDNovCT26
Gebaseer op die persoonlike en ongesensuurde liefdesbriewe tussen Ingrid Jonker en André P. Brink, vertel hierdie oorspronklike produksie die verhaal van hul intense verhouding deur Ingrid se tydlose poësie, oorspronklike toonsettings en gedeeltes uit hul korrespondensie. Musiek, woorde en spel bring haar passie, verlange, depressie en onblusbare hoop eerlik en aangrypend tot lewe.
Met Lizelle Pike as Ingrid Jonker en Chanie Jonker op klavier, het die produksie gehore regoor Suid-Afrika diep geraak, met uitverkoopte speelvakke, staande toejuigings en uitsonderlike resensies.
⭐ “Alles met deernis, pragtig, gevoelvol, outentiek en met passie.”
⭐ “Absolutely blown away by the powerhouse performance and the masterful direction.”
⭐ “’n Meesleurende ervaring — rou, eerlik, diep ontroerend.”
Regie: Nadia Beukes
Mede-regie: Tiaan Kirsten-Lubbe & Lian Sachse
Teks & Nuwe Toonsettings: Jak J. Brits
Musikale Regie: Chanie Jonker
Stel- en Kostuumontwerp: Ashleigh Hilton
🚫 Geen onder 16's
#IngridnVlamInDieSneeu #IngridJonker #ScenarioProductions #CenturionTeater #AfrikaanseTeater #LaasteSpeelvak

Where is it happening?
Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Centurion Teater