Huwelik "upgrade" 2.01 vir huwelike aangebied deur Deon & Karin du Toit
Schedule
Sat, 25 Oct, 2025 at 07:30 am to Sun, 26 Oct, 2025 at 11:30 am
UTC+02:00Location
Pure Joy Guest Lodge | Pretoria, GT
Advertisement
Elke onderwerp van bespreking is met wysheid en insig uit jarelange beradingservaring gekies om die kern van die werklike lewens-en verhoudingsuitdagings aan te spreek. Hier leer jy praktiese, lewensveranderende beginsels en vaardighede wat jou sal toerus om vervulling en oorwinning te beleef in jou verhouding.
Advertisement
Where is it happening?
Pure Joy Guest Lodge, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.