Grief Share

Schedule

Thu Feb 09 2023 at 06:00 pm

Location

Collage Gemeenskapskerk | Pretoria, GT

Advertisement
Grief Share is 'n Ondersteuningsgroep kursus vir mense wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het. GriefShare is ‘n groep vriendelike mense wat omgee en langs jou stap in een van die moeilikste tye van jou lewe. Jy hoef nie alleen die rouproses te gaan nie!
Die Kursus is 13 weke lank en vind plaas op Dinsdag aande van 18:00 – 20:00. Die volgende kursus begin 7 Februarie 2023.
Indien jy belangstel, kliek op die link https://collage.org.za/griefshare/
Advertisement

Where is it happening?

Collage Gemeenskapskerk, Gypsum Street,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Collage Gemeenskapskerk

Host or Publisher Collage Gemeenskapskerk

It's more fun with friends. Share with friends