GLIMLAG FEES - 3 Oktober 2026

Schedule

Sat, 03 Oct, 2026 at 10:00 am

UTC+02:00
Location

Benoni Northens Sports Club, Benoni, South Africa | Benoni, GT

Advertisement
🎉 GLIMLAG FEES 2026 IS TERUG! 🎉
Maak gereed vir ’n dag vol musiek, energie en onvergeetlike oomblikke wanneer Glimlag Fees op 3 Oktober 2026 plaasvind by die Benoni Northerns Sportsklub! 😄🔥
🌟 Op die verhoog?
Spoegwolf, Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Martin Bester, Demi Lee Moore, Dirk van der Westhuizen en nog VELE meer!
✨ Ons skop die dag af met plaaslike Benoni-kunstenaars wat vroeg al die vibe aan die gang sit!
🔥 Hierdie jaar bring ons weer die eksklusiewe Glimlag Fees Lojaliteitsklub terug – met spesiale voordele, unieke ervarings en verrassings net vir lede!
👨‍👩‍👧‍👦 FAMILIE IS ALLES! Kinderpret en vermaak maak seker daar is iets vir almal om saam te geniet.
🍔 Kosstalletjies
🍻 Verfrissings & biertent
🎶 Top Afrikaanse kunstenaars
🎈 Familie-vriendelik
👉 Of jy kom vir die musiek, die kuier of die ervaring – Glimlag Fees het iets vir ALMAL!
🎟️ Kaartjies beskikbaar: https://bit.ly/GlimlagFees2026
⚡ Early Bird opsies sal op algemene kaartjies beskikbaar wees – moenie dit mis nie!
📲 Volg ons vir aankondigings, kompetisies… en nog baie wat ons binnekort gaan onthul! 😏🔥
#GlimlagFees #GlimlagFees2026 #FeesVibes #AfrikaanseMusiek
Advertisement

Where is it happening?

Benoni Northens Sports Club, Benoni, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Glimlag Fees
Host or PublisherGlimlag Fees

Ask AI if this event suits you