Gemeente Potjiekos Kompetisie
Schedule
Sun, 08 Mar, 2026 at 01:00 am
UTC+13:00Location
Long Bay Regional Park | Auckland, AU
Kom geniet 'n heerlike kuier dag saam met die Doxa Deo familie - skryf 'n span in wat gaan deelneem aan 'n potjiekos kompetisie ten geniet die vars lug en goeie geselskap!
Indien jy nie potjie wil maak nie is jy welkom om saam met jou vriende te kom braai of piekniek en te kuier.
Indien jy nuut is in die gemeente is hierdie 'n geleentheid waar jy nuwe mense kan ontmoet. Ons sal geleenthede op die dag skep waar mense met mekaar op 'n informele manier kan kennis maak en kuier.
Kontak [email protected] vir enige vrae!
Registreer jou span hier: https://doxadeonz.churchsuite.com/events/mawwlfiy
Where is it happening?
Long Bay Regional Park, Long Bay Beach, Beach Rd, Long Bay, Auckland 0630, New Zealand, AucklandEvent Location & Nearby Stays:



















