Gebroke Psalms - Cafē Barcelona
Schedule
Fri, 06 Mar, 2026 at 06:00 pm
UTC+02:00Location
Cafe Barcelona Gigs | Pretoria, GT
Advertisement
Is jy lief vir musiek wat betekenis het? Kom geniet ñ aand vol liedjies, stories en vele meer! Vir slegs R100 per persoon kan jy nie die geleentheid misloop nie. Bespreek jou kaartjies vandag nog! Daar sal ook kaartjies by die deur beskikbaar wees, sien jou daar!Bespreek: 012 430 2495
Rikus van der Vlies is ’n 23-jarige Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Bloemfontein. Hy het op hoërskool begin kitaar speel en sy skryfwerk is sterk beïnvloed deur Afrikaanse digkuns en storiegedrewe musiek. Sy klank word gevorm deur kunstenaars soos Anton Goosen, Bob Dylan en veral Jan Blohm. In 2020 was hy mede-stigter van die band Herleef, wat hom blootgestel het aan studio-werk, feeste soos Innibos en KKNK, en uiteindelik tot sy solo-debuut gelei het. Sy musiek fokus op eerlike lirieke, emosionele resonansie en betekenis.
Liefde in Alles;
R.
Advertisement
Where is it happening?
Cafe Barcelona Gigs, 53 Thomson Street Colbyn ,Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.









