FRANCOIS VAN COKE
Advertisement
Francois van Coke is weer terug by sy gunsteling venue in die Kaap, Die Boer. Elke vertoning hier is spesiaal. Francois en sy kitaarspeler, Richard Onraet, gaan sy aanhangers trakteer met akoestiese weergawes van sy gewildste treffers, onder andere ‘Dagdrome in suburbia’, ‘Toe vind ek jou’ en die Fokofpolisiekar gunsteling, ‘Komma’. Francois se akoestiese optredes is onvergeetlik, so moenie uitmis nie!
Advertisement
Where is it happening?
Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Host or PublisherDie Boer