Fokofpolisiekar LIVE by DAISY JONES BAR (Stellenbosch)
Schedule
Wed Jun 15 2022 at 05:00 pm to 11:00 pm
Location
The Daisy Jones Bar at OMG | Stellenbosch, WC

Advertisement
‘Kom dans saam. Ons is almal deurmekaar.’Ons kry min die geleentheid om geraas in die Moederstad te maak!
Ons sal dit dus ordentlik moet doen!
Die volgende dag is 'n public holiday (Youth Day nogal). So vat sommer die Vrydag af en dan is die die beste manier om 'n laaaang naweek af te skop met vele tyd vir recovery!
Tickets: https://bit.ly/fokofdaisyjones
Event date: 15 June 2022
Venue: The Daisy Jones bar at OMG. Summerhill Wines, R44, Stellenbosch.
Doors open: 5pm
Band starts: 9pm
Advertisement
Where is it happening?
The Daisy Jones Bar at OMG, Summerhill Wines, R44, Stellenbosch,Stellenbosch, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: