Fire and Folk Festival by Dozi's Back to the Blues in Hartbeespoort
Schedule
Sat Jun 13 2026 at 09:00 am to 06:00 pm
UTC+02:00Location
Plot 136 Rietfontein, 0216 Hartbeespoort, South Africa | Kosmos, NW
Advertisement
🔥 Dozi’s Back to the Roots bring die GROOTSTE fees van die jaar na Hartbeespoort! 🔥Maak gereed vir ‘n dag vol ongelooflike musiek, lekker vibes en goeie mense! 🎶🍻
🕗 Hekke maak 08h00 oop
🎤 Vertonings begin 09h00
🎟️ Algemene Toegang:
Bring jou eie stoel en komberse en geniet die dag saam met ons onder die oop lug.
⭐ VIP Toegang:
Ontspan in ons eksklusiewe VIP area met tafels en stoele wat verskaf word, waiters tot jou beskikking en jou eie privaat kroeg.
🎵 Met kunstenaars soos:
Zaan Sonnekus
Van Pletzen
Synth Peter
Ou Tekkies
Dozi
…en vele meer!
🔥 Ervaar asemrowende vuurdansers
🛍️ Geniet tot 30 stalletjies
Hierdie is een fees wat jy nie wil misloop nie! 🙌
Algemene kaartjies: R354
VIP Kaartjie: R400
Kinders onder 12: R161
Kinders onder 6: Gratis
Akomodasie opsies beskikbaar.
Boek jou kaartjies hier: https://ebtickets.com/e/fire-and-folk-festival?show=ZMjgJwbSoTCuZqv8563h
Advertisement
Where is it happening?
Plot 136 Rietfontein, 0216 Hartbeespoort, South Africa, Plot 154, 967 Beethoven Rd, Melodie, 0251, South Africa, KosmosEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.







