Van die oomblik wat die hekke oopmaak tot die laaste kunstenaar die verhoog verlaat … Erfenisfees is ’n dag propvol musiek, kultuur, lekker kos, aksie en kuier! 🎟️ ALGEMENE TOEGANG | R50 per persoon Kom geniet die fees, die kunstenaars en die ongelooflike program saam met ons! BONUS: Plaaslike besoekers kan ook hul Monumentbesoek teen halfprys bespreek. 🙌
Advertisement
Where is it happening?
Voortrekkermonument, The Voortrekker Monument, Monument St, Tshwane, 0002, South Africa, Pretoria
Event Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.