Een Keer Om Die Son: Die Klankbaan
Schedule
Tue, 26 May, 2026 at 07:00 pm
UTC+02:00Location
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Kom beleef die musiek van die gewilde kykNET reeks, Een Keer Om Die Son, live op die verhoog!Week na week is kykers meegevoer met die verhaal van die Van Wyk’s, nou kry kykers die geleentheid om die inspirasie en oorsprong van die storie te leer ken saam met Ivan en Donnalee. Kom luister saam na die musiek uit albei seisoene en vind uit waar die storie gebore is.
Dit beloof om ‘n aand vol pragtige musiek te wees vir die hele gesin, met stories wat jou sal aanraak en inspireer.
Advertisement
Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
