Dwaalboom Tarentaaljag 2025
Schedule
Fri, 23 May, 2025 at 12:00 pm to Sat, 24 May, 2025 at 11:00 pm
UTC+02:00Location
Ruskoppies Nederduitsch Hervormde Kerk | Rustenburg, NW
Advertisement
Ons maak weer so!Na die lekker reën is die lande propvol voëls.
Moenie die jaar uit mis nie.
Ons sien uit om al die ou bekendes weer te sien en die nuwelinge hartlik te verwelkom.
Enige navrae en inskrywings, kontak Berdien of ds Kiewiet
Advertisement
Where is it happening?
Ruskoppies Nederduitsch Hervormde Kerk, Ruskoppies,Rustenburg, Limpopo, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: