Doop

Schedule

Sun Oct 02 2022 at 08:00 am

Location

Doxa Deo Faerie Glen | Pretoria, GT

Advertisement
Doop : 2 Okt 2022
Doopgesprek: 29 Sep 2022
ONS GLO ... in die doop van gelowiges deur onderdompeling as ’n stap van gehoorsaamheid aan die opdrag van die Here en volg op die ervaring van wedergeboorte.
"Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: Doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees…" (Matteus 28:19)
Die doop vind plaas op ‘ n Sondag tydens een van die feesdienste maar voordat jy gedoop kan word beveel ons aan dat jy die doopgesprek bywoon waar al vrae rondom die doop bespreek word.
Vir meer inligting, kontak: Michele Britz ([email protected])
Advertisement

Where is it happening?

Doxa Deo Faerie Glen, c/o Atterbury & Olympus Road, Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Doxa Deo Faerie Glen

Host or Publisher Doxa Deo Faerie Glen

It's more fun with friends. Share with friends