Die Van Vuurens Vat Vlam (Toneel @ Die Centurion Teater)
Schedule
Thu Oct 31 2024 at 06:00 pm
UTC+02:00Location
Die Centurion Teater | Centurion, GT
Advertisement
Die Van Vuurens vat Vlam! Die eerste keer in Gauteng!'n Rare komedie met Lizz Meiring, Cara Meiring en David Kuduntwane!
โ Dond, 31 Okt 2024
โฐ 19h30
๐ R200pp
๐ฒ https://qkt.io/vvvCT
Na โn weghol sukses debuut by KKNK 2024, met lag-uit-jou-maag oomblikke en staande ovasies, speel Die Van Vuurens vat Vlam vir die eerste keer in Gauteng.
Sterna van Vuuren het lank oorsee gewerk. Haar broerskind, die jong wetenskap student, Bernadette van Vuuren, bly intussen in haar townhouse, gratis. Sterna van Vuuren daag onverwags op. Die Tante en-niggie-verhouding is maar plofbaar. Daar is โn kinkel in die kabel, of is dit nou โn fungi in โn bottle..?.? Want nou bly Bernadette se komiese mimiek kunstenaar boyfriend, Flippie van Vuuren, ook daar. Intussen het Bernadette en Flippie Sterna se townhouse in โn eienaardige spasie verander. Want diรจ twee het unieke toekomsdrome.
Diรจ rare donker komedie is โn vrolike en dikwels laserskerp verhaal van verskillende generasies se standpunte, foute en ambisies. Dis slimsnaaks oorspronklik en verrassend. Gaan die Van Vuurens se vreemde familiekwaal die vuur aanblaas?
Advertisement
Where is it happening?
Die Centurion Teater, 123 Opaal Rd, Centurion, 0157, South Africa,Centurion, GautengEvent Location & Nearby Stays: