Dean John Smith in die komedie “Hallo, is Bettie wat praat.”

Schedule

Wed, 02 Aug, 2023 at 08:30 pm

Location

Die Boer | Kuilsriver, WC

Advertisement
2-4 Aug- Die Boer teater restaurant in Durbanville
Dean Smith, Suidooster se geliefde Wade, se supergewilde persona op sosiale media, Bettie, kom deel haar stories in lewende lywe by die Boer restaurant teater. Bettie is formidabel. Sy het iets te sê oor alles, al het sy net die kat aan die stert beet. Kom verlustig jou in resepte, skinderstories, lief en leed, en natuurlik Bettie se onkonvensionele perspektiewe op alles en nog wat!
Advertisement

Where is it happening?

Die Boer, Kuilsriver, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Die Boer

Host or Publisher Die Boer

It's more fun with friends. Share with friends