Chris Chameleon – Hartloop
Schedule
Fri Jun 05 2026 at 07:00 pm to 09:00 pm
UTC+02:00Location
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Na die herlewing van die album wat sy loopbaan begin het, keer Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop; ’n reis deur die landskap van die hart.Die hart hardloop nie altyd vorentoe nie.
Soms dwaal dit.
Soms val dit.
Soms vlieg dit.
In hierdie nuwe vertoning verweef Chris stories, gedigte en liedere tot ’n intieme ervaring oor hoe sy hart deur ’n lewe beweeg.
Hartloop is ’n herinnering dat elke lied, elke liefde en elke verlies net nog ’n hartklop in die groter verhaal is.
Advertisement
Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
Know what’s Happening Next — before everyone else does.











