Canapé & Wyn Aand
Schedule
Fri, 14 Nov, 2025 at 06:00 pm
UTC+02:00Location
Butcher and Wine | Ballito, NL
Advertisement
🥂✨ Wyn & Canapé Aandjie Uit ✨🍴Of dit nou ’n romantiese date night is of ’n lag-aand saam met die vriendinne – hierdie is die perfekte geleentheid om bietjie uit te breek sonder die kinders!
Geniet uitgesoekte wyne, smaaklike canapés en ’n warm, gesellige atmosfeer.
📅 14 November 2025 🕖 18:30 vir 19:00 | 📍 Butcher and Wine
R350 pp
Bespreek by Inge 082 461 9992 of Leanne 072 464 7437
👉 #CheersVirnDoel
Ten bate van Ballito Gesinskerk
Advertisement
Where is it happening?
Butcher and Wine, Shop 2A, New Salt Rock Shopping Centre, 1 New Salt Rock road, Ballito, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: