Bring&Vertel (lede-byeenkoms)

Schedule

Tue Feb 14 2023 at 11:00 am to 01:30 pm

Location

Oostvallei Retirement Village | Pretoria, GT

Advertisement
Ina Wilken, voorsitter van die GrysKrag Direksie sedert Nov. 2022, sal met teenwoordiges oor die tema ' Hoe belangrik is verbruikerswese in konteks met 'n voortdurende veranderde omgewing' gesels.
Bring gerus u vrae saam.
Bespreek ook u plek by Martie (sien kontakbesonderhede op Fb) vir die middagete waar lede nog verder oor die onderwerp gesellig kan kuier.
Indien u nog nie lid is nie, kan u ook by [email protected] (Martie) of by [email protected] navraag rig.
Advertisement

Where is it happening?

Oostvallei Retirement Village, 657 Coley St,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

GrysKrag \/ GreyPower

Host or Publisher GrysKrag / GreyPower

It's more fun with friends. Share with friends