Bacchus tot Bekker
Schedule
Sat, 28 Jun, 2025 at 11:00 am
UTC+02:00Location
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT
Advertisement
Sluit aan by Amore Bekker vir ‘n onvergeetlike ervaring van wyn, lag en storievertelling in “Bacchus tot Bekker”. Hierdie produksie, geskik vir ouderdomme 10 en ouer, neem jou op ‘n reis deur die wêreld van wyn, wat jou nostalgies gaan laat en ook lekker laat lag. Ontmoet ook vir Bachus, die god van wyn, wat sy passie vir die beste oesjare deel.“Bacchus tot Bekker” is ‘n unieke en vermaaklike teaterproduksie met Amore Bekker. Die produksie word geregisseur deur Tobie Cronjé en bevat verhale deur bekende skrywers soos Andre P Brink, Celia du Toit, Emil Joubert, Braam van der Vyver en ook Diner’s club se Platters boek – “alles wat jy van wyn wou weet, maar te bang was om te vra”.
Is dit moontlik om iemand te vertrou wat nie wyn drink nie? Miskien……? Hoekom sal jy nooit weer ‘n glas rooiwyn met ‘n muggie in drink nie? In hierdie viering van die druppels van die druif ontmoet jy Bachus wat hierdie nektar mildelik met ons deel. Van Papsak tot Pinotage, Chardonnay tot Chenin Blanc kom lag, pik ‘n traan en drink ‘n glasie wyn. Tjorts!!
Jy het haar gehoor, nou kan jy haar sien, Amore sonder grense.
Advertisement
Where is it happening?
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South AfricaEvent Location & Nearby Stays:
