Bacchus Nel en BOOS LIVE at JARR Bar Pretoria

Schedule

Fri Sep 30 2022 at 07:00 pm to 10:00 pm

Location

JARR Bar & Restaurant | Pretoria, GT

Advertisement
Vandag is Bacchus Nel 'n man met 'n visie. Hy kan met oortuiging sê: "Ek wil niks anders doen nie. Ek wil musiek maak. Ek wil goeie liedjies skryf." Die onderwerpe waaroor hy skryf, sê hy, is soos sy dagboek. "Die daaglikse bestaan. Verbode liefde. Verlore liefde. Die stad en die platteland. Plekke met 'n interessante vibe."
Hy sê sy liedjies lewe almal in sy kop, saam met ander wat nog half is, onvoltooid is. Hy put baie uit sy visuele geheue. "Ek skryf uit wat ek gesien het. Daar is lekker prentjies in my kop. En ek kan goed visualiseer as iemand vir my iets verduidelik."
......... BOOS ........
Cut to the bone Afrikaans original acoustic metal....
Intrigued? Not to be missed!!
Advertisement

Where is it happening?

JARR Bar & Restaurant, Weavind Boulevard, 102 Ripley Street, Weavind Park, Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

JARR Bar & Restaurant

Host or Publisher JARR Bar & Restaurant

It's more fun with friends. Share with friends