Antiek- en Versamelaarsmark | Antique and Collectors Market

Schedule

Fri Jun 16 2023 at 07:00 am to 02:00 pm

Location

Voortrekkermonument | Pretoria, GT

Advertisement
Die tyd het weer aangebreek vir die tweede Antiek- en Versamelaarsmark van die jaar. Maak seker dat jy op 16 Junie ’n draai kom maak by die Voortrekkermonument.
Wat kan jy verwag?
Lekker aktiwiteite vir die jong klomp, antieke meubels, antieke motors, antieke breekware, heerlike kos en ’n lekker atmosfeer.
Datum: 16 Junie 2023
Tyd: 07:00-14:00
Plek: Amfiteater-dak, Voortrekkermonument
Koste: R30 per motor
Sien jou daar!
Advertisement

Where is it happening?

Voortrekkermonument, Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Voortrekkermonument

Host or Publisher Voortrekkermonument

It's more fun with friends. Share with friends