Anna Davel

Schedule

Tue Feb 14 2023 at 07:00 pm

Location

AfriForum Teater | Pretoria, GT

Advertisement
Musiek en stories spesiaal saamgestel vir Valentynsdag. Kom vier liefde in al sy vorme saam met ons. Almal welkom: Leepoog verliefdes, verloofdes, ou getroudes, enkellopendes en die wat op soek is na liefde, almal welkom. Daar sal selfs ’n liedjie of twee wees vir die siniese siele wat al hul geloof in romanse verloor het. Kom kuier gerus saam en raak nostalgies oor hoe die liefde ons almal soms toor.
Advertisement

Where is it happening?

AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Anna Davel

Host or Publisher Anna Davel

It's more fun with friends. Share with friends