"Vuur Vertoning" met Bacchus Nel & Borries van die BRAFIA

Schedule

Sun Jan 29 2023 at 02:00 am

Location

19 Statler straat Alrode Suid Alberton | Alberton, GT

Advertisement
Word deel van ons eerste "Vuur Vertoning" by die nuwe VUUR FABRIEK van Alberton.
Op die rant van Suburbia en die industriële area van Alrode Suid maak ons mooi in Afrikaans sodat ons kan "Vuur en Kultuur" vier soos ouds.
Bacchus Nel, bekende digter van musiek gaan ritme aan die dag gee.
Bespreek asb vroegtydig sodat ons die regte vark kan voer.
Op die spyskaart is ñ mengsel van Rou Afrikaans en ñ hele Gaar Vark.
Daar gaan ñ paar hoenders ook gefire word en als word bedien met lekker slaaie, Pap, souse en lekker brode.
Niemand kan op n leë maag eet nie, so moenie daaroor bekommer nie. Bring net note, goud of plastiek.
Vleis Groete
Advertisement

Where is it happening?

19 Statler straat Alrode Suid Alberton, Alberton, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

The Fire Factory\/\/ Die Vuur Fabriek

Host or Publisher The Fire Factory// Die Vuur Fabriek

It's more fun with friends. Share with friends