Alzheimer & Dementia Inligtingsessie
Schedule
Sat Aug 16 2025 at 09:00 pm to 11:00 pm
UTC+02:00Location
151 Kock street, Rustenburg | Rustenburg, NW
Advertisement
Inligtingsessie:Effektiewe kommunikasie met ‘n persoon met demensie, asook begrip vir gedrag en emosies, beveiliging, stimulasie & selfsorg vir die versorger.
Op die dag:
• Alzheimer & verwante neuro-degeneratiewe siektes
• Gratis toegang!
Vir meer besonderhede kontak:
Marlinet Bekker
s: 076 561 7556
e: [email protected]
Advertisement
Where is it happening?
151 Kock street, Rustenburg, South AfricaEvent Location & Nearby Stays: