Afrikaans op Toer - Juan Boucher in PE - 7 Aug 2026 - Die Liedjies Die Stories Die Kuier

Schedule

Fri, 07 Aug, 2026 at 06:00 pm

UTC+02:00
Location

Boardwalk Hotel and Casino | Port Elizabeth, EC

🐬PORT ELIZABETH ONS HET GELUISTER!!🌊Juan Boucher … Die Liedjies, Die Stories, Die Kuier ... 1 AAND IN PE!!🔥
Afrikaans Op Toer bring die gees, die trots en die kuier na dorpe regoor Suid-Afrika! Maak reg vir ‘n onvergeetlike aand saam met Juan Boucher … Net in Port Elizabeth by Boardwalk Casino.
Groot verhoog oomblikke en ’n ervaring waar ons in Afrikaans saam sing, lag en herinneringe bou.
Alle inligting, moets en moenies verskyn op ons webwerf by www.afrikaansoptoer.co.za en kaartjies is hier beskikbaar - klik op die skakel: https://shop.opentickets.co.za/event/juan-boucher-in-pe-g8nb7u
Kry joune nou voordat dit uitverkoop!
#JouDorpSeMense #JouDorpSeTaal #JouDorpSeMusiek #JouDorp #AOT AfrikaansOpToer AfrOpToer

Where is it happening?

Boardwalk Hotel and Casino, Port Elizabeth, South Africa
Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Afrikaans Op Toer
Host or PublisherAfrikaans Op Toer

Ask AI if this event suits you