AfriForum se visie vir ’n gemeenskapsfederale toekoms

Schedule

Thu Feb 16 2023 at 08:30 am

Location

AfriForum Teater | Pretoria, GT

Advertisement
Ons nooi jou hartlik uit na AfriForum se 2023-federalismekonferensie. Die aard van die mislukkings van die sentralistiese Suid-Afrikaanse regering op politieke, sosiale en ekonomiese vlak beteken dat ’n alternatief in die vorm van gemeenskapsfederalisme nagestreef moet word. By dié konferensie gaan AfriForum se visie vir ’n gemeenskapsfederale toekoms deeglik deur ’n reeks sprekers uiteengesit word. Hierby word ook voorleggings oor die praktiese implementering van AfriForum se 7-been gemeenskapsfederale ingesluit.
Die besonderhede vir die geleentheid is:
Datum:16 Februarie 2023
Tyd:08:30 – 13:00
Plek: AfriForum Teater
RSVP: Teen 8 Februarie 2023 deur hier te registreer - https://afriforum.co.za/federalismekonferensie/#rsvp
Ons sien daarna uit om jou by die konferensie te verwelkom!
Advertisement

Where is it happening?

AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison- en 13de Straat,Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

AfriForum

Host or Publisher AfriForum

It's more fun with friends. Share with friends