AfriCountry

Schedule

Sat, 31 Oct, 2026 at 06:00 pm

UTC+02:00
Location

29 Circular drive, Charlo (Fairview), 6070 Port Elizabeth, South Africa | Port Elizabeth, EC

Advertisement
’n Aand van Afrikaanse Treffers & Country-classics.
Kom geniet ’n heerlike aand vol bekende Afrikaanse treffers en geliefde Country-liedjies wat jou voete laat beweeg en jou hart laat onthou!
Van Annelie van Rooyen, Sonja Heroldt, Steve Hofmeyr, Koos Kombuis, Theuns Jordaan, Laurika Rauch en Karen Zoid tot Dolly Parton, Kenny Rogers, Keith Urban, Shania Twain en Alan Jackson – hierdie is musiek wat jy ken, saam met jou kan sing en weer wil hoor!
’n Mengsel van nostalgie, lekker saamsing-liedjies, Country-medleys en groot gunstelinge – ’n aand vir oud en jonk, vir die musiekliefhebber en sommer net vir almal wat van goeie musiek hou.
Bring jou vriende, kom sing saam en geniet ’n onvergeetlike aand van Afrikaanse treffers en Country-classics!
Advertisement

Where is it happening?

29 Circular drive, Charlo (Fairview), 6070 Port Elizabeth, South Africa, 2 Circular Dr, Gqeberha, 6070, South Africa, Port Elizabeth

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Impetus
Host or PublisherImpetus

Ask AI if this event suits you