88

Schedule

Sun, 16 Aug, 2026 at 03:00 pm

UTC+02:00
Location

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria, GT

Advertisement
‘n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg vir die vinnige vingers van hierdie twee Suid-Afrikaanse klavier-legendes nie. Gehore kan nie genoeg kry van hierdie duo nie. Dié twee Viljees span hulle formidable kragte in hierdie produksie saam. Die repertoire strek vanaf boeremusiek tot by Bach, vanaf die blues tot by ballades. Daar is ou treffers wat spog met vars vertolkings, nuwe komposisies wat spesifiek vir hierdie produksie geskryf is, en – wag daarvoor! – splinternuwe woordkuns uit die penne van albei kunstenaars. Hulle style is uiteenlopend, maar hulle deel een groot liefde: Die klavier. In die proses skep hierdie musikante ‘n sonderlinge, nuwe klank. “En nee,” lag Coenie. “Ontspan – ek dra nie kortbroek op die verhoog nie!”
Advertisement

Where is it happening?

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Event Location & Nearby Stays:

Know what’s Happening Next — before everyone else does.
Fairtree Atterbury Teater\/Theatre
Host or PublisherFairtree Atterbury Teater/Theatre

Ask AI if this event suits you